Die 30ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) wat van Saterdag 28 Maart tot Saterdag 4 April in Oudtshoorn plaasvind bied iets vir almal.
’n Diverse feesprogram wag op klassieke musiekliefhebbers by vanjaar se Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn. Dié fees van klassieke musiek, kuns, boeke, kos en wyn word van Vrydag 8 tot…
Die 13-jarige Judi Hattingh van Durbanville is benoem vir twee Kanna-toekennings – “Beste vroulike speler in ‘n hoofrol” en “Beste opkomende kunstenaar of nuweling”.