Die DTBS Flashes verg weke-lange beplanning en tientalle ure se oefening. TygerBurger het agter die skerms gaan loer hoe die Hoërskool Tygerberg dit doen.
Foto’s: Die Hoërskool Tygerberg se atlete in aksie by die DTBS-atletiekbyeenkoms op Saterdag 7 Februarie.