Die DTBS Flashes verg weke-lange beplanning en tientalle ure se oefening. TygerBurger het agter die skerms gaan loer hoe die Hoërskool Bellville dit doen.
Foto’s: Die Hoërskool Bellville se atlete in aksie by die DTBS-atletiekbyeenkoms op Saterdag 7 Februarie.