Tristan Beale (25), ‘n swaargewig-rofstoeier van die Baai is besig om groot golwe in Engeland, Wallis en Skotland te maak.
Op 8 Mei vanjaar vier Afrikaans sy eeufees as amptelike taal en jy is genooi. Daar is alles van musiekkonserte tot kuiers om lang tafels om hierdie mylpaal in Afrikaans…