Die DTBS Flashes verg weke-lange beplanning en tientalle ure se oefening. TygerBurger het agter die skerms gaan loer hoe die Hoërskool Tygerberg dit doen.
Die DTBS Flashes verg weke-lange beplanning en tientalle ure se oefening. TygerBurger het agter die skerms gaan loer hoe DF Akademie dit doen.
Die DTBS Flashes verg weke-lange beplanning en tientalle ure se oefening. TygerBurger het agter die skerms gaan loer hoe die Hoërskool Bellville dit doen.
Die DTBS Flashes verg weke-lange beplanning en tientalle ure se oefening. TygerBurger het agter die skerms gaan loer hoe die Hoërskool Stellenberg dit doen.
Foto’s: Die Hoërskool Stellenberg se atlete in aksie by die DTBS-atletiekbyeenkoms op Saterdag 7 Februarie.
Foto’s: DF Akademie se atlete in aksie by die DTBS-atletiekbyeenkoms op Saterdag 7 Februarie.
Foto’s: Die Hoërskool Bellville se atlete in aksie by die DTBS-atletiekbyeenkoms op Saterdag 7 Februarie.
Foto’s: Die Hoërskool Tygerberg se atlete in aksie by die DTBS-atletiekbyeenkoms op Saterdag 7 Februarie.
Stellenberg het die atletiek gewen terwyl DF Akademie koning gekraai het op die pawiljoen deur beide die Flashes- en Geesbeker op te raap.