Die bekendstelling van “Die Oral” lui die begin van ‘n omvattende nasionale toer vir Luna Paige in.
|
Luna Paige se nuwe enkelsnit ‘Die Oral’ is is ‘n roerende lofsang vir menslike konneksie en dien as voorsmakie vir haar album, ‘Die Reisigers’.
Link Copy link