Die DTBS Flashes verg weke-lange beplanning en tientalle ure se oefening. TygerBurger het agter die skerms gaan loer hoe DF Akademie dit doen.
Foto’s: DF Akademie se atlete in aksie by die DTBS-atletiekbyeenkoms op Saterdag 7 Februarie.
Stellenberg het die atletiek gewen terwyl DF Akademie koning gekraai het op die pawiljoen deur beide die Flashes- en Geesbeker op te raap.