Inwoners van De la Haye in Bellville het ook hul stemme gevoeg by diegene van Oakdale oor die prostitute en dwelmhandel wat oogluikend in hul woonbuurt voorkom.
Inwoners van Oakdale, Bellville is keelvol van prostitute wat bedags en snags bedrywig is, hul veiligheid en eiendom bedreig en die impak wat prostitusie op kinders van omliggende skole het.
After an intensive two-day manhunt, a nine day old baby who was allegedly kidnapped from a Bellville shopping centre has been found unharmed, and a 37-year-old woman has been arrested…
Die Stad Kaapstad beplan ‘n langtermynoplossing vir die Settlers-voetbrug wat leerders van die Laerskool Vredelust en die Hoërskool Settlers ‘n oorgang te voet oor Mike Pienaar-boulevard in Boston bied. Die…