Met haar passie vir kuns en haar liefde vir die wêreld het Mienke Müller van Brackenfell ’n unieke manier gevind om haar ervarings uit te beeld.
Dit gaan vir Enrico Hartzenberg ’n “ikoniese” gebeurtenis wees om sy teaterstuk, Vloeibare moed, in sy gemeenskap te sien afspeel.