Die pianis Rocco de Villiers bring sy vertoning Die klank van Kersfees na Die Boer-teaterrestaurant op Donderdag 28 November om 20:30 en Sondag 1 Desember om 14:00.

Die boom, die blinkers, maar geen sneeu nie – net opgewekte ritmes, meesleurende deuntjies en stories rondom Kersfees.

Verwag vermaak uit die boonste rakke met ou bekendes soos “Mary’s boy child”, “Stille nag”, “Hoor die blye engele”, “Feliz Navidad”, “Somerkersfees”, “Little drummer boy” en natuurlik ’n paar verrassings – altyd.

Kaartjies kos R250.

Bespreek by www.dieboer.com of by 021 979 1911

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article