Twee reusepawiljoene is opgerig langs Beachweg, vanwaar die gaste, sowel as die staatspresident Cyril Ramaphosa, die militêre parade kan besigtig.

Richard Roberts

Militere en Politieke
BBPs (Baie Belangrike Persone) woon vanoggend die Gewapende Magte Dag in Table
View by.


Twee reuse pawiljoene is opgerig langs Beachweg waar die persone, sowel as die
staatspresident Cyril Ramaphosa die militere parade vandaan kan besigtig. Die
parade in dir vorm van n militere konvooi het vroeg reeds vanoggend vanaf Fort
Ikapa in Goodwood en 9 SAI in Faure vertrek.


Ramaphosa is die gasspreker by die Gewapende Magte Dag wat vanjaar in Kaapstad
plaasvind. Die geleentheid is gehou ter herinnering van SS Mendi wat 100 gelede
gesink het en waarin talle Suid-Afrikaanse soldate dood is.


Al drie afdelings van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag insluitende die
weermag, vloot en lugmag neem aan die viering deel. 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article