Sanral se besluit om die N1 uiteindelik op te knap (“Mayor N1 upgrades on the cards”, TygerBurger 25 September), is uitstekende nuus!
Ja, dit gaan sekerlik sorg vir groot vertragings terwyl die werk gedoen word, maar dit kan net die huidige situasie op die snelweg, asook voorstedelike verkeer veral in Kraaifontein en Brackenfell, verbeter.




