Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Hou asseblief honde op leiband
Insake “Hou aggresiewe honde op leibande” – dankie vir jou skrywe in TygerBurger gedateer 8 Oktober, Sandra Basson. Ek was ook in Boland Park die spesifieke dag toe jou hond…
-
Urineer elders
Ek vind die gedrag van sommige van die taxi-bestuurders wat studente na hul kollege in Panorama vervoer totaal onaanvaarbaar. Hulle gebruik die oop stuk grond tussen Plattekloofweg en die Plattekloof-winkelsentrum…
-
The light that’s you
You don’t need crowns or silver rings, To prove the glow your soul can bring, For even quiet hearts can shine, And turn the dark to something divine. You’ve carried…
-
Butler property tree felling sparks debate over City spending
On Thursday 9 October the chain saws fell silent on the Butler property on Bolandweg, leaving a scene of devastation reminiscent of the Deville Wood area during the Battle of…
-
WAT DIE HART VAN VOL IS | Wat beteken dit om op te pak en ‘against all odds’ te lewe?
Jongmense deel die versteekte struggles van huis verlaat sonder ondersteuning, leef “teen alle verwagtinge” om onafhanklikheid en hoop te vind.
-
Begin dink oor hoe jy gaan stem
Die onlangse munisipale tariefverhogings is totaal buitensporig en daar is wydverspreide ontevredenheid daaroor by belastingbetalers, eienaars van eiendom en munisipale verenigings. Sommige heffings mag moontlik ook volgens munisipale wetgewing nie…
-
Ons kan kla tot ons blou is
“Kry ons klagtes ooit aandag?“, TygerBurger 17 September, verwys. Annoniem, ek kan met jou instem. Ons kan “menings gee”; dis al waarop dit neerkom. Solank ons televisielisensies en belasting betaal…
-
Rotse op sypaadjies pla
Ek wil my frustrasies lug oor die huiseienaars en die munisipaliteit wat dink dit is hul reg om die sypaadjes waar voetgangers moet loop vol rotse te laat pak en…
-
Hou aggresiewe honde op leibande
Op Sondag 14 September gaan ek en my vriendin met ons drie vredeliewende honde na die Bolanddam vir honde in Durbanville om met ons honde te stap. Soos al die…
-
Call on Kuils River business community to step up
A quiet concern is growing among community leaders and parents in Kuils River: a noticeable lack of structured activities and positive outlets for the area’s youth. This observation points to…


