Opinion

  • Leer aflewereaars padreëls

    Met verwyssing na die brief “Nou voel ek beter” in TygerBurger van 19 Maart. Ek was al in twee gevalle betrokke. In die eerste geval ry ek die seepad tussen…

    |

  • Ons het lankal ‘township status’

    Is daar miskien net-net een enkele straat – of sypadjie – in die hele groter Goodwood–grensgebied waar daar nie `n opgegraafde waterpyplekkasie plaasgevind het nie? En terloops, waar daar `n…

    |

  • Wees gaaf – ons ken nie almal se storie nie

    Wees gaaf – ons ken nie almal se storie nie

    Ek het die ander dag met ‘n vriendin oor alledaagse uitdagings gesels. Ek het gekla oor hoe besig my week is, hoe moeilik dit is om alles te balanseer, en…

    |

  • Los die wagte, kry meer water

    Selfs vetplante sal vrek in dié park’ Dit is ‘n absolute skande hoe die westekant van die Jack Mullerpark in Bellville verwaarloos word. Selfs die vetplante se blare is grys…

    |

  • Bestuur kan beter

    Die berig op bladsy 3 van TygerBurger, 5 Maart oor die roof by die Spar in Stellenberg (“Vier mans beroof winkel in Stellenberg,”) het betrekking. Wat my verbaas en selfs…

    |

  • Vat jou bollie saam

    Ek verwys na vele briewe in die TygerBurger oor hondebolle en leibande. Ek woon in Boston, Bellville in die onderste lane. Hondeienaars loop graag met hul mooie honde met leibande…

    |

  • Call for action on taxi safety

    Upon reviewing the article titled “Three Dead, 11 Hospitalised in Taxi Crash”, (TygerBurger) 12 March, I find myself exceedingly frustrated. I continue to ponder how these reckless drivers are permitted…

    |

  • Emotive rhetoric a tool to silence concerned voices?

    Emotive rhetoric a tool to silence concerned voices?

    A journalist’s opinion on open dialogue on the Expropriation Act at the University of the Western Cape’s (UWC) Bellville campus, featuring the Minister of Land Reform and Rural Development, Mzwanele…

    |

  • ‘Nou voel ek beter’

    Ons almal lees van vreeslike ongelukke waarin gesinne uitmekaar geskeur word. In ‘n baie groot persentasie is taxi’s en motorfietse betrokke. Die verkeersowerhede sien dit net soos ons, tensy ‘n…

    |

  • Kommer oor oopgroefmyne

    Dit is kommerwekkend om te sien hoe die oopgroefmyne in Durbanville onlangs vergroot het.

    |

Do you have something to share?

Make yourself heard here.

Gift this article