Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Drama in Durbanville ontlont
Die polisie het Dinsdag ‘n gedeelte van Hodgsonstraat in Aurora, Durbanville vir meer as vier ure afgesper in ‘n egskeidingsdrama waarin ‘n man na bewering gedreig het om homself te skiet.
-
Betogers bly in aanhouding
Twaalf betogers wat Dinsdagmiddag om 12:00 in hegtenis geneem is ná gewelddadige protesaksie by die Bellvillese kampus van die KSUT, sal in aanhouding bly tot 19 Oktober totdat al hul persoonlike besonderhede geverifieer kan word.
-
Betogers moet in hof verskyn
Twaalf betogers wat gister (Dinsdag) in hegtenis geneem is vir onder meer aanklagte van openbare geweld ná gewelddadige protesaksie op die kampus van die Kaapse Skiereilandse Unversiteit van Tegnologie (KSUT), moet vanoggend (Woensdag) in die hof verskyn.
-
KSUT brand!
Die sekerheidskantoor en die hoofingang van die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie (KSUT) in Bellville is omstreeks middernag op Dinsdag deur betogers in ligte laaie gelê.
-
Fireworks bombshell dropped
As Guy Fawkes Day looms, a reliable source has told TygerBurger the City of Cape Town plans to host fireworks at the same site in Table View as last year.
-
Vrou wie se lyk in dam gevind is, was glo ‘stout’
Familie van die vrou wie se lyk op Dinsdag 4 Oktober in ’n dam naby Joostenbergvlakte gevind is, was bewus van haar dwelmverslawing en het na haar 5-jarige dogtertjie omgesien.
-
Dwelms uit die grond gehaal
Die Bellville-polisie se volgehoue operasies by die berugte Parksig Villas werp telkens vrugte af, amper soos mens dié dwelms wil beskryf wat daar letterlik uit die grond gehaal is.
-
Lyk in dam dié van 25-jarige ma
“Ons is hartseer oor haar heengaan, maar het nou vrede, want ons weet nou waar sy is.”
-
Dwelmgebruikers op video vasgelê
Twee jong mans is op Saterdag 1 Oktober net na 20:30 by die Cheers-kroeg op die hoek van Oxford- en Kingstraat in Durbanville naby Kaapstad in hegtenis geneem nadat hulle deur ‘n badkamervenster afgeneem is terwyl hulle vermoedelik kokaiëne gebruik…
-
Hitte dryf honderde na swembad
Die bestuur van die munisipale swembad in Ruyterwacht het gister hul hande vol gehad toe honderde swemmers ’n bietjie lafenis gaan soek het.










