Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vroue neem nou die voortou
Op Dinsdag 9 Augustus gedenk ons weer die 20 000 vroue wat op dié dag in 1956 na die Uniegebou toe opgeruk het in protes teen die paswette. Terwyl hierdie onverskrokke groep vroue se dapper dade ons bly inspireer, is…
-
Melkbos teen in court for dagga lab
A Melkbosstrand teenager appeared in the Atlantis Juvenile Court this week for operating a drug lab.
-
Hunt for armed robbers
Table View police are on the hunt for gunmen who held up a man in Table View on Monday.
-
Reap the benefits of tax-free savings accounts
Tax-free savings accounts (TFSAs) hold definite benefits for their users, but many South Africans are still uncertain how these accounts work.
-
Gesinsmoord: Vrou en kind (2) sterf
’n Tweejarige seun en sy ma is in Goodwood dood toe die ma probeer het om haarself, die kind en haar man aan die brand te steek.
-
Kroeggeveg: inligting oor aanranders glo bekend
Die polisie het genoeg bewyse en inligting om twee mans aan te kla vir die aanranding op ’n 22-jarige man op Langebaan.
-
Ses mense brand dood in Kraaifontein
Ses mense, waarvan vier kinders, het gisteraand (30 Junie) in ’n plakkershut in Wallacedene in Kraaifontein doodgebrand.
-
Ma en seun sterf in motorongeluk in Durbanville
’n Motorongeluk in Durbanville het gister (30 Junie) die lewens van ’n ma en haar 17-jarige seun van Kraaifontein geëis. Die tragiese ongeluk kom net ’n paar jaar nadat die Myburghs se dogter oorlede is.
-
KFC serious about its ‘Taste Guarantee’
KFC has been serving its well-known Original Recipe chicken the same way for over 40 years in South Africa.
-
Smul by Durbanville Deeghuys-toetskombuis
Durbanvillers gaan voortaan met die heerlike reuk van varsgebakte pasteie, vlytbrode en fyngebak wakker word. Die gewilde Deeghuys se nuwe winkel in Durbanville is amptelik oop en gereed om jou met ’n wye reeks lekkernye te bederf.









