Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
It’s just a power test
Residents living in the vicinity of the Koeberg Nuclear Power Station should not be alarmed when they hear sirens tomorrow (Wednesday 9 November)…
-
Motorfietsryer ernstig beseer
’n Motorfietsryer is ernstig beseer ná ’n botsing in Table View die afgelope naweek.
-
Vrou sterf in koeëlreën op Guy Fawkes
’n Jong vrou van Mitchell’s Plain is op Guy Fawkes-aand koelbloedig vermoor toe sy by haar familie in Kraaifontein gebraai het.
-
Renbaanweg doen sy naam gestand
’n Gesin van Durbanville Hills ly nog aan skok nadat ’n motor gisteroggend (Sondag 6 November) vroeg vanuit Renbaanweg deur die betonmuur aan die agterkant van hul huis gebars het.
-
Boy loses fingers on Guy Fawkes day
A 14-year-old Cape Town boy has lost two of his fingers after lighting a cracker during fireworks displays on Guy Fawkes Day.
-
Roudiens vir polisieman gehou
Die roudiens vir konst. Fezile George Ham (38), die polisieman wat op Donderdag 27 Oktober op die Bellville-treinstasie gesterf het toe’n trein hom getref het…
-
Voormalige werknemer is glo een van die rowers
Een van die drie rowers betrokke in gister se rooftog by Romans Pizza by Okavango Crossing was glo ‘n voormalige werknemer van dié gewilde kos-franchise.
-
Rowers vlug toe vrou gil
Die harde, skril gille van ’n vrou van Durbanville verlede Woensdagnag toe sy in ’n stoeiery met ’n huisrower in haar woonstel betrokke was, het waarskynlik daartoe bygedra dat die twee rowers die hasepad gekies het.
-
Man se kop vergruis
’n Man (28) is gister (Sondag 30 Oktober) met ’n sementblok in Dahliastraat, Scottsville doodgegooi toe sy kop vergruis is.
-
‘Ons sal hom onthou vir sy glimlag’
Konstabel Fezile George Ham (38), die polisieman wat op gister (Donderdag 27 Oktober) op die Bellville-treinstasie gesterf het toe hy deur ’n trein doodgery is, het op 12 Januarie 2009 by die polisie aangesluit. Hy het sy SA Polisie-vlak 1-kursus…









