Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Cars set ablaze at CPUT
Vehicles were set alight today again on the Bellville campus of the Cape Peninsula University of Technology (CPUT).
-
N1 near Cape Town closed on 29 October
The N1 between Jip de Jager and Durban Road in the Cape Town Metropolitan area will be closed from 16:00 on 29 October until 06:00 on 30 October 2016.
-
Skoolhoof: ‘Sagte reus’ finaal gegroet
Hy het die aarde verlaat terwyl iets doen waarvoor hy altyd lief was: omgee vir ander. Met hierdie woorde is daar vanoggend by die NG Moedergemeente in Durbanville hulde gebring […]
-
‘Aborsie-dokter’ op heterdaad betrap
’n Sluwe kalant wat die polisie en wetstoepassingseenheid al baie lank ontglip omdat hy pamflette oor onwettige aborsies op lamppale plak en homself as ’n dokter voordoen, is uiteindelik vandag in Bellville vasgetrek.
-
Fireworks going ahead
The City of Cape Town has announced that the Table View Beachfront will officially be a designated site for the discharging of fireworks on Guy Fawkes Day.
-
Help identify murdered man
Maitland police are appealing for information to help identify a Woodstock man who was stabbed and killed in Paarden Eiland this week.
-
OPVOLG: Rollies en wors – direkteur praat
Niemand kan gewapende roof keer nie en dit kan net gestop word as daar minder kontant op persele gehou word. Dit het nou tyd geword dat banke moet instem dat alle transaksies met ’n bankkaart gedoen kan word om gewapende…
-
Rollies en wors by plaaslike slaghuis
Lorraine Fieldhouse van Brackenfell was een van die twee klante wat in Joey’s Vleisprodukte in Brackenfell was, toe die slaghuis op Dinsdag 18 Oktober ongeveer 17:15 deur vier gewapende rowers beroof is.
-
Dwelms gekonsfiskeer in Kraaifontein
Dwelms van R916 000 is gisteraand (Maandag 17 Oktober) om 19:30 in Kraaifontein gekonfiskeer nadat polisielede verbonde aan die Khayelitsha-reaksieeenheid ‘n dwelmsmous aangekeer het.
-
Table View scammer sent packing
A Nigerian man living in Table View was deported this week after being found guilty of running 419 dating scams.










