Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Man se lyk naby gevangenis gekry
Die lyk van ‘n onbekende man is vanoggend (Donderdag) om ongeveer 08:00 in die veld langs die pad wat na die Goodwood-gevangenis ly, gevind.
-
Werknemers gaan laat wees
Werkenemers kan verwag dat hul personeel van die noordelike voorstede (van Kaapstad) wat met die trein pendel, baie laat gaan wees vanoggend (Donderdag).
-
No more sausage for thief
A 30-year-old man from the Eerste River area in the northern suburbs of Cape Town has been sent to three years’ direct imprisonment for stealing sausage.
-
Polisie-voertuig aan brand gesteek
Die Kleinvlei-polisie ondersoek ’n saak van opsetlike saakbeskadiging nadat een van dié diens se staatsvoertuie vanoggend (8 November) in Condorpark in Eersterivier aan die brand gesteek is.
-
It’s just a power test
Residents living in the vicinity of the Koeberg Nuclear Power Station should not be alarmed when they hear sirens tomorrow (Wednesday 9 November)…
-
Motorfietsryer ernstig beseer
’n Motorfietsryer is ernstig beseer ná ’n botsing in Table View die afgelope naweek.
-
Vrou sterf in koeëlreën op Guy Fawkes
’n Jong vrou van Mitchell’s Plain is op Guy Fawkes-aand koelbloedig vermoor toe sy by haar familie in Kraaifontein gebraai het.
-
Renbaanweg doen sy naam gestand
’n Gesin van Durbanville Hills ly nog aan skok nadat ’n motor gisteroggend (Sondag 6 November) vroeg vanuit Renbaanweg deur die betonmuur aan die agterkant van hul huis gebars het.
-
Boy loses fingers on Guy Fawkes day
A 14-year-old Cape Town boy has lost two of his fingers after lighting a cracker during fireworks displays on Guy Fawkes Day.
-
Roudiens vir polisieman gehou
Die roudiens vir konst. Fezile George Ham (38), die polisieman wat op Donderdag 27 Oktober op die Bellville-treinstasie gesterf het toe’n trein hom getref het…










