Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Operasie Pannekoek by NG kerk
In die kombuis agter die kerksaal by die NG kerk Kuilsrivier (Moedergemeente) gons en stoom dit al van vroeg op ’n Vrydagoggend.
-
Drama te kus en keur
Aangrypende dramaproduksies is ingesluit op die NATi Teaterfees-program by die Suidoosterfees in die Kunstekaap-teaterkompleks.
-
Crime hotspots probed
Domestic violence accounted for 31% of all common assaults reported in crime sector 2 of Brackenfell between October and March.
-
‘Unieke’ Snow, ’n fikse poolhond
Snow, ’n 13-jarige Siberiese poolhond (husky) wat meer as 16 000 km in sy leeftyd afgelê het, vier een van die dae sy veertiende verjaardag.
-
-
‘Tannie Bess’ só onthou
Huldeblyke stroom steeds in ná die dood van die oud-burgemeestersvrou en plaaslike teaterbekende Bess Meyer, vrou van oorlede burgemeester Tienie Meyer. Sy is op 28 Februarie in die ouderdom van 96 oorlede.
-
Man (74) onbevoeg om diere te besit
Die DBV het pas aangedui dat ’n veroordeelde dieremishandelaar onbevoeg verklaar is om ’n dier te besit óf te hanteer.
-
Leerder maak skool trots
Ander mense dink dalk nie so nie, maar vir hul skool is dit ’n groot prestasie.
-
Seun ontslaan ná hy en stiefma 5 m vanaf pretrit in Bellville val
Die seun (6) wat saam met sy stiefma om en by 5 m ver by ’n pretrit in Bellville geval het, is ontslaan.
-
Traffic lights the cause of congestion
Driving during peak hour towards Dolphin Beach has motorists irate due to an alleged “slow working” robot.










