Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Christo wil ander dowes inspireer
Om ander dowes te inspireer, het die 31-jarige Christo Lourens van Brackenfell vanjaar besluit om deel te neem aan die Mnr. Dowe Suid-Afrika-kompetisie en hy is boonop aangewys as een van die ses landswye finaliste.
-
Lions continue labour of love
The Merriman Lions Club in Goodwood is still busy with the Lions Hunger Relief programme, one of the eight international pillars of service supported by clubs worldwide, where food is redistributed.
-
Valentynsuitstappie maak bejaardes opgewonde
Valentynsdag is altyd ’n groot gebeurtenis. By die Tygerberg Dienssentrum vir seniors, of Meals on Wheels soos dit alom bekend is, bly dit ook nie agterweë nie.
-
Explosion of water
Residents in Graanendal awoke to a metres-high explosion of water from the area’s main waterline on Friday. It was first reported just after six.
-
Ma en dogter pak driekamp
Cindy Jacobsz en haar dogter Erica van Boston in Bellville het op Saterdag 19 Februarie as die enigste siggestremde span aan die Woolies Xtri in perfekte weersomstandighede op Paul Cluver-plaas deelgeneem.
-
School SGB addresses concerns
The chair of the school governing body (SGB) of a primary school in Bothasig says they are aware of the inconvenience that the time the school opens its gates are causing parents.
-
Ambassador cements school deal
To cement a global partnership of nine years, ambassador of the Republic of Korea Chul-Joo Park paid a visit to Monument Park High School in Kraaifontein on Thursday.
-
‘Kom help ons om omgewing skoon te maak’
’n Sakeonderneming in die nywerheidsgebied Saxenburgpark 2, wat sowat ’n jaar gelede met ’n maandelikse skoonmaak-projek begin het, nooi ander ondernemings uit by die inisiatief aan te sluit. Christiaan Bester, bestuurder van Talisman Hire Blackheath
-
Haweloses krap talle inwoners om
Haweloses wat oral kamp opslaan en rommel strooi soos hulle wil, het inwoners van Goodwood erg onthuts.
-
Lease will secure future of race track
A long term lease will ensure stability at the Killarney International Raceway, maintain employment and enable future planning.









