Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Inwoners keelvol oor lodge waar stukkende drankbottels en kondome die pad vol lê
Inwoners van Rhodesstraat in Goodwood is keelvol oor ’n lodge in die omgewing wat na bewering prostitusie toelaat en aanhits.
-
‘Slaptjips en snoek’ nou in boek
Die Goodwood-inwoner en skrywer Leigh-Anne Hill het TygerBurger meer oor haar derde boek, Slaptjips en snoek, vertel wat eersdaags bekendgestel word.
-
‘Dis net aanhou, uithou en bekhou’
“Ek is baie lief vir strawberry-roomys, maar ek kyk nie eens in daai rigting nie. Ek kry nie lus nie, want daar is nie geld om lus te wees nie. Dis óf ’n brood vir die week, óf ’n roomys.…
-
Passie vir onderwys laat haar onderwys kies
Haar passie vir kinders met spesiale behoeftes is die rede hoekom Delanie Geldenhuys onderwys as loopbaan gekies het. Geldenhuys ’n onderwyseres aan die Alta du Toit-skool is Vrydag 9 September by die provinsiale onderwysdepartement se onderwystoeken
-
Inwoners betoog, dreig polisie nadat hoërskoolmeisie op pad skool toe verkrag is
Honderde leerders en inwoners van Bellville-Suid het by skole en die polisiekantoor opgeruk om hul misnoee uit te spreek oor ‘n vekragting van ‘n leerder wat vroeer hierdie week plaasgevind het.
-
Skoolgemeenskap in Silversands treur
Onderwysers, leerders en gemeenskapsorganisasies was onlangs byeen om die lewe van twee Hoërskool Fairdale-leerders te gedenk.
-
Community outraged after Cape Town teen (16) allegedly raped in toilet on her way to school
Residents in Bellville South are up in arms after a Grade 9 pupil (16) was raped on her way to school earlier this week.
-
7 is skielik werkloos
Vyf van die sewe werknemers van die Sonstraal Superette in Amanda Glen, wat hul werk kwyt is nadat die supermark verlede maand ná sowat 30 jaar uit die bloute sy deure gesluit het, het hulle nou tot die Kommissie vir…
-
‘Unheard, unwanted’: 447 children in Cape Town’s northern suburbs placed in foster care in last year
“I am unseen, unheard, unwanted and trapped in the misery of my life, lost in the sorrow of my soul” – poignant words spoken by an unknown foster child as she navigates the system designed to remove her from her…
-
Brothers revel in sporting excellence and have eyes set on greater goals
Panorama Primary School brothers Connor McKenzie (12) and Carter McKenzie (10) were both recently selected for the Western Province Wrestling team.










