Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Probleemgebou steeds ’n kopseer
’n Probleemgebou in Mosselstraat, Churchill Estate in Parow-Wes is steeds vir inwoners in dié gebied ’n groot kopseer.
-
Vriende hou wakende oog op biblioteek
Al gaan die instelling nog ’n jaar oopbly, sal die Vriende van die Tygervallei-biblioteek die kwessie aanhou monitor, sê hulle.
-
Is vloede ’n risiko?
Moet inwoners in Klipdam bekommerd wees oor die risiko van oorstromings weens die stormwaterstelsel in die gebied, of nie?.
-
Hawelose saai amok
’n Inwoner van Parow-Wes sê hulle sukkel met ’n hawelose wat glo plante in die gebied vernietig deur dit uit te pluk en te stort.
-
Kat wreed deur pitboel verskeur
Gevaarlike honde wat sonder leibande in die straat rondloop, het onder die loep gekom nadat ’n pitboel-kruising ’n kat verlede week wreed verskeur het.
-
Mangatdeksels gevind
’n Afsetpunt vir mangat- en ander munisipale deksels by ’n onwettige skrootwerf in Morningstar is verlede week geknou.
-
Missing 13-year-old sought by Kraaifontein police
The Family Violence Child Protection Sexual Offences Unit (FCS) at Kraaifontein Police Station needs the public’s help to find 13-year old Maria Pop from Wallacedene.
-
Locals unhappy with court delay
Residents of Bonteheuwel say they are concerned and embarrassed by the fact that the case of a mother who allegedly sold pictures of her naked child on the dark web has again been postponed.
-
Nuwe heining in Morningstar
Inwoners van Morningstar in Durbanville is verheug oor die heining wat die Stad Kaapstad tussen die nuwe woonontwikkeling en Langebergweg opgerig het.
-
‘Monstrous’ boundary wall is illegal
A “monstrous” boundary wall around a property in Valmary Park in Durbanville is disgruntling neighbours.










