Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Ramaphosa spreek vanoggend magte toe
Militere en Politieke BBPs (Baie Belangrike Persone) woon vanoggend die Gewapende Magte Dag in Table View by. Twee reuse pawiljoene is opgerig langs Beachweg waar die persone, sowel as die […]
-
Giftige skerpioene saai paniek in Welgemoed
Inwoners word gewaarsku om hulself te beveilig teen uiters giftige skerpioene van so groot as klein krefies – tot 15 cm lank, wat sedert Januarie oral in die Blomvlei-buurt in Welgemoed opgemerk word.
-
Polisie fnuik drankdiewe
Ongeveer 20 mans is op heterdaad betrap toe hulle gisteraand sowat R100 000 se drank uit ’n vragmotor op ’n vervoermaatskappy se perseel op die Bottelarypad wou steel.
-
Berekeningsfout by MTBS bekend gemaak; prys gedeel
‘n “Menslike fout” het veroorsaak dat daar vanjaar twee wenners is by die MTBS-atletiekbyeenkoms, een van die land se bekendste skole-atletiekbyeenkomste.
-
Bellville cops nab robbers; man with illegal firearm
Police in Bellville have been busy with a range of arrests. In one case a man in Bellville’s CBD was apprehended for the possession of an illegal firearm and ammunition […]
-
Polisie slaan toe op motorinbrekers in Brackenfell
Met vyf inhegtenisnemings in slegs twee dae, het die Brackenfell-polisie vandeesweek toegeslaan op misdadigers wat verbind word met nege onderskeie sake van diefstal uit motorvoertuie in verskeie areas in Brackenfell.
-
Highspeed chase ends in Kleinbron Estate
A highspeed chase through Brackenfell ended in luxury Kleinbron Estate last night, where a man and a woman were arrested in connection with motor vehicle theft.
-
Brackenfell vrou in huis vasgebind
Vier rowers het laasnag ’n vrou in Hoogstede tydens ’n rooftog vasgebind en in haar huis aangehou.
-
-
Murder suspect arrested
A 25-year old man from Scottsville was arrested on Tuesday evening following a shooting in Morgenster Heights, wherein one man died.









