Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Protest: Electricity tariffs must fall, says civic organisations and opposition parties
Civic organisations and opposition parties are demanding that the City of Cape Town reduce the electricity tariff by 2,5% to adhere to Nersa’s guideline
-
Lane spend is ‘silly’ as cyclist themselves are not safe
A community leader from Elsies River says a plan by the City of Cape Town to create universally accessible walking lanes, bicycle parking and other non-motorised transport facilities in Elsies River is frivolous expenditure.
-
Tien in arres ná aanval op polisie in Ravensmead
Altesame 10 mense is verlede Vrydag in Ravensmead in hegtenis geneem weens onder meer poging tot moord en openbare geweld nadat die polisie op ’n groot hoeveelheid drank by ’n woonstelblok beslag gelê het.
-
Vrou van Bontheuwel wreed vermoor in Vrouemaand
Dat so ’n wrede moord in Vrouemaand kon plaasvind, is skokkend. Só sê Angus McKenzie, raadslid van Bonteheuwel.
-
Bothasig organisasie Locals Helping Locals voed 63 in nood
Vir baie mense is die goedhartigheid van ander al keuse en vir sommiges ’n lewenslyn.
-
The Salvation Army in Goodwood celebrates 100 years
The Salvation Army in Goodwood celebrated its 100 years of hope “better, together”.
-
Babas lei Kokkedoor-deelnemer van Loevenstein na kosmaak
Hy is in al wat ’n kosprogram is, maar Mandré Campher (23) sou dalk nooit sy passie vir kos ontdek het as dit nie vir babas was nie.
-
Geen tekort aan talent by Suidoosterfees-uitdunne in Sarepta
Talentvolle jongelinge van Kuilsrivier en omgewing het die afgelope Saterdag (19 Augustus) kans gekry om hul staal te wys by die uitdunronde van die Suidoosterfees se Talentsoektog, wat by die Hoërskool Sarepta plaasgevind het.
-
Vrou van Eersterivier wen toekenning vir boeke
’n Vrou van Eersterivier is onlangs vereer vir die twee boeke wat sy verlede jaar gepubliseer het.
-
Kalmte ná die storm? Probleemhuis in Bellville met stene toegebou
Chrismar-inwoners hoop nou vir kalmte nadat die Stad die ingange na ’n berugte probleemhuis toegebou het.










