Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Re-register for upcoming elections
Residents in Ward 1 and 5 are urged to re-register ahead of next year’s national and provincial government elections.
-
Eersterivier-ma ongelukkig oor ‘klug’
Die ma van ’n meisie wat onlangs by die Hoërskool Tuscany Glen deur ’n medeleerder aangerand is, is woedend omdat haar dogter bykans dieselfde straf as die aanrander ontvang het.
-
Man roof minstens sewe fone in hospitaal
Hospitaalpasiënte was gisteraand geskok nadat ’n onbekende man met ’n vuurwapen omstreeks 19:00 deur ’n venster van die pediatriese saal by die Mediclinic Durbanville ingeklim het en minstens sewe selfone by pasiënte en vermoedelik ‘n dokter geroof het.
-
Bekende sakeman van Brackenfell, Bessie Bester, sterf in botsing met tenkwa op die R27
’n Welbekende sakeman van Brackenfell, Bessie Bester (53), is gistermiddag om sowat 12:45 dood in ’n botsing met ’n petroleumgas-tenkwa op die R27 naby Mamre.
-
Een beseer in ongeluk tussen vragmotor en ligte nutsvoertuig op Plattekloofweg
Een persoon is beseer toe ’n vragmotor en ligte nutsvoertuig vroeg Donderdagoggend in ’n ongeluk betrokke was. Die ongeluk het omstreeks 08:00 op die hoeke van Plattekloof-?en Gert van Rooyen-weg in Welgelegen gebeur.
-
Diewe breek heining af, buit tv’s, gasbottels in vlaag inbrake by skool
Die hoof van die Laerskool Silversands in Silversands sê diewe wat by die skool ingebreek het, besteel nie net die skool nie, maar ook die toekoms van die kinders.
-
Mense praat ‘wolhaarstories’, sê Kaapse bouer wat glo talle indoen
Die mense wat sê hy is ’n skelm praat “wolhaarstories”, sê die eienaar van ’n konstruksie-onderneming in Bellville.
-
Meisie (11) verlam nadat motor haar in Elsiesrivier tref
’n Elfjarige meisie van Elsiesrivier, wat deur ’n man in ’n vlugtende motor raakgery is, is verlam.
-
Tweede vrou in Bonteheuwel in Vrouemaand vermoor
Vrouemand in Bonteheuwel het twee dooie vroue opgelewer.
-
Misdaadsyfers vir Kuilsrivier bekend, seksuele oortredings vier hoogty
Die polisie se misdaadsyfers vir die tydperk van 1 April tot 30 Junie, wat onlangs bekend gemaak is, toon dat die Kuilsrivier-polisie die meeste seksuele oortredings vir die ooreenstemmende kwartaal in vyf jaar aangeteken het.










