Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Twee beamptes doodgeskiet: Nog ander gewond in bloedige naweek van geweld
Die Wes-Kaapse polisie is geskok nadat twee polisiebeamptes die afgelope naweek in twee afsonderlike voorvalle doodgeskiet is.
-
Die polisie-orkes vermaak die Ruyterwacht seniors
Seniors in die Ruyterwacht-omgewing is op Donderdag 8 Junie deur die provinsiale polisie-orkes by die Ruyterwacht-seniorklub vermaak.
-
Ma van vyf kry 25 jaar
Die ma van Bonteheuwel wat naakfoto’s van haar minderjarige kinders op die donkerweb verkoop het, is verlede week 25 jaar tronkstraf opgelê.
-
Ruyterwacht neighbourhood watch celebrates Youth Day with a career expo
The Ruyterwacht Neighbourhood Watch will be hosting a career expo for the youth on Youth Day, Friday 16 June.
-
‘CID’ is opsie teen misdaad: Derde keer wat gemeenskap probeer om een te stig
Om misdaad en die verval in die middedorp van Durbanville te pak, is ’n stadsverbeteringsdistrik (“City Improvement District” of “CID”) ’n opsie om te oorweeg, het Ruan Beneke, raadslid vir wyk 105 van die Subraad 7 van Stad Kaapstad, verlede…
-
Violent crime down in Kraaifontein: No longer on Top 10 murder list
The recent release of the fourth quarter crime statistics between January and March of this year has confirmed earlier sentiments that violent crime has decreased in high-crime areas where Law Enforcement Advancement Plan (Leap) officers are deployed
-
Landgoed presteer: Zevenwacht as suksesvolste produsent aangewys
Die Zevenwacht-wynlandgoed is as die suksesvolste produsent by die Investec Trofee-wynskou aangewys.
-
Gaste geniet ’n heerlike omgeekuier
Die NG kerk Kuilsrivier-Suid het op Saterdag 10 Junie ’n omgeetafel-geleentheid as deel van hul Winterhoopprojek aangebied.
-
Oefengroep gaan eers rus
Die oefengroep by die Blue Downs-swembad sal nou eers ’n blaaskans vat, maar hulle gaan in die lente weer volstoom voort.
-
‘Abalone tycoon’ loses his Toyota which is set to be auctioned off
A so-called “abalone tycoon” narrowly escaped losing his freedom two years ago, but failed to save his car, which was used during the crime.










