Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Jeugdag met sport gevier
Die Safety Parent Watch-groep van Ruyterwacht het op Jeugdag weer hul plig nagekom toe hulle van die geleentheid gebruik gemaak het om die jeug oor hul veiligheid op te voed en in te lig.
-
Uitreik met gesondheidsdienste aangebied
In die aanloop tot Jeugdag het die gemeenskapskapsgesond-heidsdiens Graceful Care Unlimited verlede Woensdag (14 Junie) ’n uitreik met gesondheidsdienste in die Kalkfontein-gemeenskapsaal aangebied.
-
Diere gered ná reën: Weldoeners spring in om honde en katte te versorg ná skuiling oorstroom
Nadat die walle van die Botfonteinrivier verlede Woensdag weens swaar reën gebars het, is ’n diereskuiling langs die rivier op die Bottelarypad oorstroom.
-
Riverside Gardens kry speelpark: Honderde kinders daag op eerste dag op
Gelukkig vir die kinders van Riverside Gardens het die son toe wel tussen al verlede week se storms darem op Jeugdag kop uitgesteek.
-
Reën en koue veroorsaak tekort aan bloed
Deurdringende reën wat reeds sedert verlede week oor die Kaapse skiereiland neersak, het nie net tot grootskaalse oorstromings gelei nie, maar dit het ook gelei tot ’n skaarste in bloedvoorraad.
-
Cape Town floods: Snakes, lizards and chameleons rescued amid heavy rains in Table View
A snake handler and her son were hailed heroes after rescuing reptiles (snakes, lizards and chameleons) that were seen hanging on a fence in the Rietvlei, Table View, on Saturday.
-
Fabriekswerker wen splinternuwe motor
Toe Dora Rhodes, ’n fabriekswerker in Bellville-Suid, die oproep kry dat sy ’n motor gewen het, het sy eers gedink dis ’n slenter.
-
Polisie sien hoe slagoffer boef agternasit na roof in Parow
Lede van die Parow-polisie het onlangs ’n verdagte op heterdaad betrap toe hy ’n niksvermoedende slagoffer van sy besittings beroof het.
-
Three rescued from Parow canal after heavy rains cause it to overflow
Three men were rescued from a canal in Parow on Thursday last week by a team of the City of Cape Town’s fire and rescue services.
-
City of Cape Town’s emergency teams to help with fallen trees
Residents have been cautioned against the removal of trees to avoid possible injuries. They are also being encouraged to immediately report all tree incidents on City land, to ensure that the correct action is taken.










