Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Polisie het ‘nog niks gedoen’ 21 maande nadat vriendin in botsing sterf
’n Jaar en ’n half nadat Christel Beukes (42) dood is, wag haar vriende steeds vir uitsluitsel oor wat die betrokke aand gebeur het.
-
Kabeldiefstal glo rede vir geen krag in Blue Downs
Kabeldiefstal glo rede vir geen krag in Blue Downs
-
-
‘Ek het gedink ek is net onfiks’: Die verhaal van persone met spierdistrofie
Die Spierdistrofiestigting van Suid-Afrika het op Vrydag 18 November ’n Kersete vir al sy kliënte en hul ouers gehou om die jaar op ’n positiewe noot te eindig, veral nadat hulle dit weens Covid-19 nie kon doen nie.
-
Ubers moet ‘belasting’ betaal in Delft
Privaat vervoerverskaffers in Delft lewe in vrees vir taxi-operateurs wat hulle “tax” om daar te ry.
-
Inwoners wat langs Nooiensfonteinweg bly wil behuisingsprojek keer
Inwoners wat langs Nooiensfonteinweg woon, is besig om ’n petisie te onderteken om ’n beplande ontwikkeling in hul gebied te keer.
-
Smile-week sit glimlaggies terug
Smile-week is verlede week by die Tygerberg-hospitaal gehou waar kinders met gesplete lippe of verhemeltes, wie se ouers nie noodwendig ’n operasie kan bekostig nie, geopereer is.
-
Bonita Blankenberg op verhoog in Brackenfell
Met die kollig op die inklusiwiteit van gestremde mense, maak die sprankelende radiopersoonlikheid Bonita Blankenberg eersdaags haar verhoogdebuut om die Internasionale Dag van Gestremde Persone te herdenk.
-
Kuils River mourns as doctor with a heart for the community passes on
The sudden passing of Dr Ferhan Khan (47) due to a heart attack on Tuesday morning 15 November left many in the Kuils River community in shock and disbelief.
-
Cape Town mall confirms death of staff member inside store
A staff member working at a store in Tygervalley Mall in Cape Town died yesterday, reportedly after shelving fell on top of her.










