Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘First of its kind’ business awards for Brackenfell launched
In a first of its kind in Brackenfell, the Brackenfell Forum this month launched the Best Brackenfell Business Awards for 2023.
-
Seniors word geleer swem en neem ook aan ander aktiwiteite deel
As jy ’n senior burger is wat naby die Blue Downs-swembad woon en jy weet nie wat om op ’n Woensdag met jou tyd te doen nie, is daar hulp.
-
Fofa maak ’n verskil in sy gemeenskap
Die nie-regeringsorganisasie Vriende van die Mag (Fofa) het Sondag 19 Maart sy tiende bestaansjaar met ’n dankseggingsdiens in die Volkskerk van Afrika in Pine Place in Eersterivier gevier.
-
Hoërskool De Kuilen se rugbypale verdwyn in nagtelike ure
Dis nie aldag dat rugbypale voete kry nie, maar dit is presies wat verlede week by die Hoërskool De Kuilen gebeur het.
-
Informal traders and potholes high on the agenda at Subcouncil meeting
Several potholes have been repaired in Panorama since the start of the year. Repair works to potholes are currently underway in Monte Vista which will be followed by Edgemead, Welgelegen, Sonnendal and Kaapzicht.
-
Vensters met koeëls stukkend geskiet
Asof sakeondernemings nie genoeg uitdagings het tussen toenemende beurtkrag en dalende koopkrag nie, is daar ook nog belhamels wat blykbaar genot daaruit put om skade aan ander se eiendom aan te rig.
-
Henry Prins se program op Radio Eersterivier gee inspirasie
As jy soek na inspirasie om aan te gaan, is Your Community Talk Show elke Dinsdag om 09:00 op Radio Eersterivier die plek.
-
Gemeenskapswerker deur inwoners geprys vir haar diens
Inwoners van Monte Vista en Panorama het ook verlede week die bydrae van ’n gemeenskapswerker geprys nadat sy ’n burgemeesterstoekenning ontvang het vir haar diens.
-
Digter, skrywer en aktivis van Kuilsrivier, Diana Ferrus, vereer by Fiestas
’n Skrywer, digter en aktivis van Kuilsrivier is verlede week vir haar bydrae tot die kunste vereer.
-
A ‘dam’ problem: Toxic water keeps geese on the loose
A gaggle of geese that have gone rogue are dividing opinions in Rosendal and surrounding areas.










