Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Police arrest Zimbabwean in Beaufort West, but say he’s not one of the “Sasko Murderers”
An alleged illegal immigrant arrested on a bus in Beaufort-West is not a suspect in the recent murders of two bread-truck drivers, who were shot dead in Delft.
-
Apatie die vyand, maan Ian Cameron by vergadering
“Ons moet dit wat ons het, oppas; ons grootste vyand is nie ’n politieke party, aktiviste en so meer nie, maar apatie,” sê Ian Cameron, voorheen van die nie-winsgewende organisasie Action Society en tans by die DA.
-
Jong seun van Delft op pad na Britain’s Got Talent
As alles volgens plan verloop, gaan ’n jong seun van Delft eersdaags sy sangtalent in Brittanje wys.
-
Twee vas wat Uber-bestuurder in Kuilsrivier kaap
’n Man (28) en ’n vrou (20) wat Maandag (20 Mei) ’n Uber-bestuurder in Kuilsrivier gekaap het, sal vandag in die Bluedowns-landdroshof verskyn.
-
Suidkerk gee ‘Winterhoop’ aan honderde
Die NG kerk Kuilsrivier-Suid, oftewel Suidkerk, beoog om vanjaar as deel van sy Winterhoop-projek 1 000 rooi “omgee-komberse” uit te deel.
-
Inwoners warm onder kraag oor ontwikkeling agter kerk in Bellville
Inwoners is warm onder die kraag oor ‘n nuwe ontwikkeling, wat reg langs The Love Church International in Bellville beplan word.
-
Eersterivier is ’n ‘oorlogsone’, sê inwoners
Inwoners van Eersterivier is moedeloos omdat ’n bende-oorlog reeds meer as ’n week daar woed.
-
Goodwood residents face sewage overflow issues: City urges proper waste disposal
Goodwood residents are confronted with various sewage problems.
-
Western Cape’s SMME booster fund supports 205 businesses, sustains 792 jobs in one year
In an effort to back Small, Medium and Micro-Enterprises (SMMEs), the Western Cape Government’s (WCG) SMME Booster Fund has supported 205 businesses, enabling almost 800 jobs in just one year.
-
Celebrating international Nurse’s Day: Honouring healthcare heroes across the Western Cape
International Nurse’s Day is celebrated on 12 May every year to honour the contribution of compassion and care that nurses offer the healthcare industry.










