Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Slimkop soek hulp om in Amerika te kom
’n Slimkop van Belhar het die gemeenskap se hulp nodig om op ’n opvoedkundige toer na Amerika te gaan.
-
Danskompetisie verwelkom alle style
’n Groep mans van Ravensmead wil geleenthede vir leerders van laerskole in die omgewing skep deur later vanjaar ’n groot danskompetisie aan te bied.
-
SA Water Warriors kort hulp met uitreik
Op Saterdagoggend 24 Februarie het die konvooi van die South African Water Warriors uit Kaapstad vertrek met broodnodige droogtehulp aan die boere en werkers van Loeriesfontein, wat steeds deur die droogte geteister word.
-
LAAI AF | MTBS 2024 bring weer groot opwinding na die atletiekbaan
Die MTBS-atletiekbyeenkoms het die afgelope 30 jaar groot opwinding meegebring met atlete wat poog (en daarin slaag) om rekords te breek en nuwes op te stel, en vanjaar was geen uitsondering nie. Atlete van Hoërskool DF Malan, Hoërskool Tygerberg, Hoërskool…
-
Mass shooting in Kalksteenfontein claims two lives, suspects on the run
Bishop Lavis police are on the hunt for four suspects after a mass shooting in Kalksteenfontein, Elsies River, where two people were killed and six more injured.
-
Inisiatief werp vrugte af in Bishop Lavis
’n Geestelike leier van Bishop Lavis sê te veel mense praat net, maar slaan nie hand aan die ploeg om bendegeweld in dié voorstad op te los nie.
-
Tygerberg-natuurreservaat kry binnekort ikoniese geel raam
Besoekers aan die Tygerberg-natuurreservaat sal binnekort hul foto’s vir sosiale media kan neem, en dit boonop nog raam ook. ’n Ikoniese geel raam, wat op verskeie plekke dwarsoor die Kaap voorkom, word vir die reservaat beplan, sê Cheryl Visser, wyksraadslid.
-
Spesiale skool maak sy deure oop in Bellville
Vir die meeste ouers van gestremde kinders is dit een van die grootste vrese – waar gaan my kind na ’n toepaslike skool kan gaan? Sal hy plek kry?.
-
Begrafnis-chaos: vrou van Belhar uit meer as R18 000 gekul
’n Vrou van Belhar gebruik nou slaappille nadat sy glo deur ’n begrafnisondernemer en sy “vennoot” uit meer as R18 000 gekul is.
-
City of Cape Town faces R540 million cut in national funding
Cape Town Mayor Geordin Hill-Lewis has condemned a major R540 million cut in national funding to Cape Town over the next two years amid growing population numbers. This forms part of nationwide cuts announced by finance minister Enoch Godongwana in…










