Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Welgemoed se Niamh behaal top-3 in Eurovision-kompetisie
Sy het dalk nou nie die eerste plek in vanjaar se Ierland Junior Eurovision-kompetisie losgeslaan nie, maar dit keer nie vir Niamh Beatrix Smith nie.
-
Polisie nog onseker oor uitgebrande lyk op treinspoor in Bishop Lavis
Die Bishop Lavis-polisie sê hy het nog nie amptelike bevestiging of die liggaam van ’n man wat verlede week uitgebrand op ’n treinspoor gevind is, dié van Justin Warner (24) is nie.
-
Laerskool Irista se hoof tree af na 42 jaar in onderwys
In ’n loopbaan van 42 jaar, waarvan 25 as skoolhoof, het Francois van Wyk (65) vele veranderings in die onderwys meegemaak.
-
Brenden Ruiter: Suid-Afrika brul van trots oor Bokke
Hier is ons nou, met die Springbokke wat bekend staan as die viermalige wêreldkampioen.
-
‘Gee hulle ’n kans’, sê Bellville-organisasie oor gestremdes
Gee hulle net ’n kans. Só vra die organisasie Chris Steytler Industries (CSI), wat in Triangle Farm geleë is, oor die gestremde mense wat hulle vir die werkplek oplei.
-
WARNING: GRAPHIC CONTENT | Kraaifontein mother, son and father arrested on charges of animal cruelty
A mother, father, and son from Kraaifontein were on Friday (27 October) arrested and detained on criminal charges of animal cruelty following the brutal killing of two dogs in Bottelary Road last week.
-
KYK | Kolbe dra wêreldbeker-sege op aan Brakkies
Die Springbok en oud-Brakkie Cheslin Kolbe het Sondag in ’n hartroerende boodskap uit Frankryk ná hul segetog die Springbokke se wen aan sy alma mater die Hoërskool Brackenfell opgedra.
-
KYK | Kolbe dra wêreldbeker-sege op aan Brakkies
Die Springbok en oud-Brakkie Cheslin Kolbe het Sondag in ’n hartroerende boodskap uit Frankryk ná hul segetog die Springbokke se wen aan sy alma mater die Hoërskool Brackenfell opgedra.
-
Cape Town woman in court for alleged vehicle finance swindle
A 46-year-old woman from Cape Town has been re-arrested in connection with vehicle-finance fraud to the value of over R1,6 million.
-
Weet julle van die Tygerberg-APD? ‘n Versteekte juweel in Goodwood
Die Tygerbergse Vereniging vir Mense met Gestremdhede (APD) is ’n organisasie wat aan mense met gestremdhede en hul families hulp verleen.









