Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sentrum weet waar nood is
Hoeveel keer wou jy al iets vir ’n behoeftige mens gee, maar het jy nie geweet wie daai persoon is of hoe jy dit by hom sou kry nie?.
-
Bellville’s newest health facility a health haven
Don’t expect to get preferential treatment at Bellville’s newest health facility.
-
Table View and Milnerton streets of sewage
The stench of untreated sewage lingers in the air of Table View and Milnerton streets causing widespread inconvenience and health concerns for residents.
-
Man van Mitchells Plain eers bendelid, nou pastoor
Terwyl hy in die reën in ’n lekkende hondehok lê, nog in ‘n dwelmbeswyming, het hy na God vir hulp uitgeroep. Maar hierdie oomblik was nie die laagste punt van sy lewe nie.
-
Slimkop soek hulp om in Amerika te kom
’n Slimkop van Belhar het die gemeenskap se hulp nodig om op ’n opvoedkundige toer na Amerika te gaan.
-
Danskompetisie verwelkom alle style
’n Groep mans van Ravensmead wil geleenthede vir leerders van laerskole in die omgewing skep deur later vanjaar ’n groot danskompetisie aan te bied.
-
SA Water Warriors kort hulp met uitreik
Op Saterdagoggend 24 Februarie het die konvooi van die South African Water Warriors uit Kaapstad vertrek met broodnodige droogtehulp aan die boere en werkers van Loeriesfontein, wat steeds deur die droogte geteister word.
-
LAAI AF | MTBS 2024 bring weer groot opwinding na die atletiekbaan
Die MTBS-atletiekbyeenkoms het die afgelope 30 jaar groot opwinding meegebring met atlete wat poog (en daarin slaag) om rekords te breek en nuwes op te stel, en vanjaar was geen uitsondering nie. Atlete van Hoërskool DF Malan, Hoërskool Tygerberg, Hoërskool…
-
Mass shooting in Kalksteenfontein claims two lives, suspects on the run
Bishop Lavis police are on the hunt for four suspects after a mass shooting in Kalksteenfontein, Elsies River, where two people were killed and six more injured.
-
Inisiatief werp vrugte af in Bishop Lavis
’n Geestelike leier van Bishop Lavis sê te veel mense praat net, maar slaan nie hand aan die ploeg om bendegeweld in dié voorstad op te los nie.










