Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gewilde geskenkmark in Kuilsrivier oop tot 9 Desember
Die NG kerk Kuilsrivier-Suid (Suidkerk) se Sterlig-geskenkmark is tans oop tot en met Saterdag 9 Desember – op weeksdae van 10:00 tot 19:00 en op Saterdae van 10:00 tot 15:00.
-
Afgetredene van Bellville maak Barbie-rokke vir minderbevoorregte kinders
Met mooi materiaal en baie bling ontwerp en maak Hannelie Lourens van Bellville die allerfraaiste Barbie-klere, wat sy dan verkoop om geld in te samel vir Shiloh Synergy, ’n nie-winsgewende organisasie in Brackenfell.
-
Bendegeweld breek weer uit in Bonteheuwel
Die bendegeweld wat die afgelope naweek in Bonteheuwel uitgebreek het, het Maandag ’n hoogtepunt bereik toe die polisie ’n vermeende bendelid in hegtenis geneem het.
-
Danksy tegnologie sien man (68) van Goodwood uit na oud word
Danksy die nuutste mediese tegnologie kan ’n senior burger wat onlangs vir prostaat-kanker behandel is, uitsien na die goue jare wat nog voorlê. Sy boodskap aan ander mans is: “Laat julle toets.”.
-
Kraaifontein is veel fraaier met inheemse plante
Kraaifontein is nou veel fraaier nadat AfriForum se Kraaifontein-tak, as deel van die #OnsDorp-veldtog, ’n toegangspunt tot dié gebied opgeknap en inheemse plante en bome daar aangeplant het.
-
Kankerlyer van Kenridge, Kaapstad ontvang sy laaste chemoterapie
Die een oomblik het hy nog reggemaak vir sy November-eksamen en die volgende oomblik het hy gehoor hy het kanker.
-
SA Water Warriors se laaste uitreik vir die jaar
South African Water Warriors (SAWW) het die jaar afgesluit met ’n uitreikprojek op 25 November na Garies in die Noord-Kaap, waar 150 kospakkies afgelewer is.
-
Voortrekkers werk hard deur die jaar, vier 30ste bestaansjaar met nuwe dak en heining
’n Groot projek verg groot werk, het die Bellville Oom Vossie-Voortrekkers die afgelope paar jaar bewys.
-
Women from all walks of life march against GBV in Kraaifontein
As long as violence against women and children remain unreported, the scourge will continue unabated, leaving police powerless to do anything.
-
Double murder investigated by Kraaifontein police
Kraaifontein police are investigating a double murder after the bodies of two men – one African and one white – were found at the side of the gravel road near Nuutgewek Farm just off Bottelary Road in the early hours…










