Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vierjarige meisie by voetoorgang in Elsiesrivier doodgery
Die plekkie van ’n vierjarige kind by die Tehillah Future Kidz-crèche is leeg nadat sy en haar oppasser onderweg skool toe deur ’n vermoedelik roekelose bestuurder raakgery is.
-
-
Fietsryer (17) van Bonteheuwel sterf
Die vriende en familie van ’n jong opkomende fietsryer van Bonteheuwel is steeds geskok nadat hy verlede week in ’n fietsongeluk gesterf het.
-
Stitching from humble beginnings
In the quiet corners of a small room, with just a single sewing machine and an ambitious dream, Neville and Joan Vollenhoven from Goodwood embarked on a journey that would leave an indelible mark on their community.
-
Be on high alert, Table View police say
After an increase in burglaries and house robberies had been reported in the Table View and surrounding areas, the Table View police are urging the community to remain on high alert.
-
Landbou kan baat by nuwe Kaapse lughawe, meen maatskappy
Die beplande nuwe lughawe buite Durbanville kan die toegang tot markte vir boere se produkte verbeter, het Deon Cloete, besturende direkteur van Cape Winelands Airport, gesê tydens ’n praatjie by ’n gesamentlike vergadering van die Durbanville- en Philadelphia-landbouverenigings.
-
Man killed along Bottelary Road
Brackenfell police are investigating a case of murder following the death of a man who was shot in the back while reportedly cycling home from work on Sunday evening.
-
Zevenwacht herhaal oorwinning
Die Zevenwacht-wynlandgoed, wat verlede jaar die eerste keer onder die trofeewenners by die Investec trofeewynskou was, het dit vanjaar wéér reggekry.
-
Man in hof vir drank en sigarette by stoor in Burgundy Estate
Man (52) het Maandag in die Bellville-landdroshof verskyn vir die besit van vermoedelik gesteelde goedere nadat lede van die Suid-Afrikaanse polisie ’n klopjag by ’n stoor in Burgundy Estate verlede week uitgevoer het.
-
Brackenfell residents transform barren land into thriving food garden and urban forest
Brackenfell residents have turned an empty piece of barren land into a thriving food garden and urban forest roughly the size of two rugby fields – sporting 42 vegetable patches and 300 trees.









