Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Pasiënte moet deur water tot in hospitaal in Kraaifontein
Tydens verlede week se swaar reën moes besoekers aan die Kraaifontein-daghospitaal deur water wat enkeldiepte hoog was, loop om by die hospitaal in te kom.
-
What to know about canals, river during heavy rainfall
As another round of heavy continuous rainfall was expected to hit Cape Town this week, the public was advised that rivers and canals could fill to their capacity and even overflow.
-
Resident’s persistence pays off: City addresses water leakage at Vygeboom Dam in Durbanville
??A resident’s persistent reports of a water leak at an irrigation control valve system near Vygeboom Dam were repeatedly dismissed by the City of Cape Town.
-
Wenk oor wapentransaksie lei tot man (20) in Bellville se arrestasie
’n Nuuswenk oor ’n beplande onwettige wapentransaksie het Bellville-polisiebeamptes op die spoor van ’n 20-jarige man geplaas, wat op Dinsdag 9 Julie gelei het tot ’n skitterende inhegtenisneming.
-
Jan Krielskool se adjunkhoof is streekwenner
Justin Pretorius, adjunkhoof van die Jan Krielskool se hoërskool-afdeling, is verlede week as die wenner van die onderwysdepartement se Metro-Oos-streek vir die Nasionale Onderwystoekennings aangewys vir sy uitnemendheid in sekondêre skoolonderrig.
-
Alta du Toit Centre celebrates reopening of Casa Mia hostel after six years of renovations
Last week Alta Du Toit Centre marked a significant milestone as they celebrated the long-awaited reopening of Casa Mia Hostel/Home, following six years of extensive renovations.
-
Ouma sê al van kindsbeen af sy gaan 100 word, mik nou vir 101
Oud van jare maar jonk van gees, het Jo Nap die afgelope Vrydag haar 100ste verjaarsdag by die Klaradyn-aftreeoord in Brackenfell gevier.
-
Grim discovery: Decomposing body found in Woodlands drain by municipal workers
Police have opened an inquest docket following the grim discovery of a body in a Woodlands drain.
-
Love and Hope NPO launches winter blanket drive to help those in need
With the winter chill fully setting in, non-profit organisation Love and Hope are calling on locals to extend their help to those in need.
-
GPF teleurgesteld in inwoners ná geplunder van vragmotor
Die voorsitter van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in Ravensmead sê dit is uiters teleurstellend dat die gemeenskap van Uitsig, wat kinders en volwassenes insluit, betrokke was by die geplunder van ’n vragmotor verlede week.










