Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Stellies se jong hokkiester (15) blink al vroeg nasionaal uit
In vanjaar se interskole-stryd teen die Hoërskool Durbanville troef die Hoërskool Stellenberg se o.19-hokkiespan die veld met ’n geheime wapen – die 15-jarige Bea van den Berg.
-
Hoërskool DF Malan vereer Amy Biehl
In ’n Vrouemaandprogram ter herinnering aan die Amerikaanse student Amy Biehl, wat in die apartheidsjare in die vroeë jare negentig in Gugulethu vermoor is, is op Dinsdag 6 Augustus deur die Hoërskool DF Malan aangebied.
-
Junior stadsraadslid Lisekhona (17) gee om
Nie net is die 17-jarige Lisekhona Tatana ’n voorwaartse kêrel wat dien as junior stadsraadslid nie, maar ’n mense-mens met ’n hart wat klop vir minderbevoorregtes en weeskinders in kinderhuise reg oor Kaapstad.
-
Kliniek se deure bly oop ten spyte van riool- en wateruitdaings
Die Stad Kaapstad het die versekering gegee dat die Sarepta-kliniek se deure oop sal bly ten spyte van uitdagings met water en sanitasie.
-
Table View police crack down on crime with multiple arrests
In a week marked by decisive action, police in Table View have made a series of successful arrests, showcasing their commitment to combating crime in the community. The operations, which […]
-
GALLERY | Ward 75 celebrates Women’s Month at community hall
With Women’s Month in full swing, a group of 120 women from the broader Ward 75 were treated to a women’s day celebration at the Colorado Community Hall.
-
Mauritius is Meyer se tweede huis
‘n Inwoner van Melkbosstrand – ook ’n vrywilliger by die plaaslike ambulansdiens Community Medics en die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), wat langs die Atlantiese kus diens verrig, vertel dat hoewel sy lief vir Suid-Afrika is, haar hart by haar tweede tuiste…
-
Psychologist warns against labeling partners as narcissists at Women’s Day event
People must be careful to label their partners as narcissists, warned Dr Rosa Bredekamp, counselling psychologist, at a Women’s Day brunch held at Durbanville Golf Club last Wednesday.
-
Celebrating vet’s 50 years with the Animal Welfare Society
Dr. John Mc Mullen has dedicated 50 years to the Animal Welfare Society of South Africa, shaping its legacy.
-
FOTO’S | Honderde by klein Xavier (5) se begrafnis
Honderde rouklaers het Saterdag die begrafnis van die vyfjarige Xavier Mitchell bygewoon.










