Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kinders geniet heerlike pretdag
Leerders by Paarlskool vir neuraal gestremde kinders is verlede week bederf met ’n pretdag ter bewusmaking van die regte van gestremdes.
-
Niemand nog vas ná vier moorde
Sedert die eerste moord in September vanjaar op ’n bejaarde by sy huis in Panorama, is niemand nog in verband met dié moord, of die drie moorde daarna in naburige woonbuurte, in hegtenis geneem nie.
-
Niemand nog vas ná vier moorde
Sedert die eerste moord in September vanjaar op ´n bejaarde by sy huis in Panorama, is niemand nog in verband met dié moord, of die drie moorde daarna in naburige woonbuurte, in hegtenis geneem nie.
-
Tieners in Durbanville beroof
’n Seun (14) is verlede Maandag van sy fiets, selfoon en bankkaart beroof toe hy en ’n vriend met hul fietse in Wellingtonweg in Durbanville gery het.
-
Laerskool kry nuwe skoolhoof
Met ’n visie om die Laerskool Vredekloof ’n skool van voorkeur te maak, neem Phillip Wessels in Januarie sy pos as nuwe skoolhoof by die skool op.
-
Peuter en werk is baie groot maats
Twee ongewone vriende se gedeelde passie het vanjaar talle mense twee keer laat kyk.
-
Vredekloof kry nuwe skoolhoof
Met ’n visie om die Laerskool Vredekloof ’n skool van voorkeur te maak, neem Phillip Wessels in Januarie sy pos as nuwe skoolhoof by die skool op.
-
Kleurwedloop was ’n reusesukses
Die tweede jaarlikse Colour Run wat op Saterdag 7 Desember deur die organisasie #AgainstPeriodPoverty aangebied is, het die Strandfontein-sportkompleks in ’n kaleidoskoop van kleure omskep.
-
Skoolskoene vir minderbevoorregtes
Die welbekende Kraailove Facebook-groep het vandeesweek ’n projek van stapel gestuur om minderbevoorregte kinders in Kraaifonteinse skole met skenkings van skoolskoene en skryfbehoeftes by te staan.
-
Bomdreigement by Tygervallei-sentrum veroorsaak swaar verkeer in Bill Bezuidenhout-rylaan
Chaos het in gure, nat weer geheers en swaar verkeer veroorsaak by die uitgange van die Tygervallei-sentrum in Bill Bezuidenhout-rylaan vandag (Vrydag 6 Desember) na ’n bomdreigement teenoor die sentrum gemaak is.






