Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Brink is Sakeleier van die Jaar
“Elkeen in die dorp het ’n verantwoordelikheid om ’n kultuur van eenheid in Durbanville te skep. Bou op en moenie afbreek, skinder of klippe gooi nie,” het Pieter Koen, voorsitter van die Durbanville-Sakekamer verlede Woensdagaand gesê.
-
‘Hopelessness fuels gangsterism’: Inside the Cape Flats crisis
Gang violence on the Cape Flats is rising, with children being recruited as young as 6 years old.
-
Durbanville campus begins construction, offering 4 000+ student spaces
STADIO Higher Education has begun construction on a new campus in Durbanville, aiming to welcome students by 2026.
-
‘Groen’-trollies baan weg tot skoner Bellville
Gee pad voor die Greater Tygerberg Partnership (GTP) se baanbreker-innovasie vir Bellville se informele dromkrappers!
-
The uncertain fate of Bellville Velodrome amid soaring repair costs
Responding to pertinent questions posed by Subcouncil 14 in August regarding Bellville’s white elephant, Mayor Geordin Hill-Lewis said an investment of R300 million to fully restore the Velodrome stadium is unfeasible.
-
Hoekom begin name verander?
Partykeer wonder ek wat toekomstige historici gaan dink wanneer hulle terugkyk op hoe ons vandag leef.
-
Arrogante frustrasies by verkeersligte
Sover my kennis strek is daar regulasies of wetgewing wat aktiwiteite soos smousery en bedelary by verkeersligte verbied, maar daar is al minder verkeersligkruisings waar dit toegepas word.
-
Marcél as nuwe Mnr. SA aangewys nadat sy vrou hom inskryf
‘n Paar jaar gelede was hy Mnr. De Kuilen en nou is hy Mnr. Suid Afrika.
-
Bellville ‘veilig verklaar’ na ‘n reeks bomdreigemente
Omstandighede in Bellville is weer normaal nádat die polisie en spesiale-eenhede vroeër vandag (Maandag 11 November) ondersoek na ’n reeks bomdreigemente in die gebied ingestel het.
-
KYK | Polisie ondersoek skietdood van twee mans in Bellville
Die Bellville-polisie ondersoek twee voorvalle van moord nadat twee mans, onderskeidelik 18 en 40 jaar oud, op Vrydagaand 8 November omstreeks 19:30 by ’n kroeg in die omgewing van South- en Blankenbergstraat, Bellville-sakekern, doodgeskiet is.








