Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Brackenfell inwoners ongelukkig oor Ruwari-ontwikkeling
Die Brackenfell-belastingbetalersvereniging is tans besig om regshulp te verkry, sowel as die steun van ’n burgerregte-aksiegroep om die gemeenskap in Ruwari by te staan in hul verset teen die ontwikkeling van die Stad Kaapstad se regeringsbehuisings
-
Axios hou jaarlikse Markdag
Die Axios-vaardigheidskool in Eersterivier hou op Saterdag 30 November sy jaarlikse markdag by die skool.
-
Moord op man voor sy ouerhuis in Monte Vista steeds ondersoek
Die Wes-Kaapse polisie het bevestig dat hy die moord op ’n 49-jarige man in Monte Vista verlede Vrydag 22 November ondersoek.
-
Laerskool Mikro vereer twee oudskoolhoofde
Die Laerskool Mikro se bestuurspan het onlangs besluit om twee mense se name aan die skool se twee rugbyvelde te koppel.
-
Daling in moordsyfer is skrale troos
Hoewel die polisieminister Maandag afgekondig het dat die moordsyfer in die land afgeneem het, vloei die bloed vrylik in die Kaap se strate.
-
Mia behaal driekuns met haarstilering
Mia Crous (30), veelbekroonde haarstilis van Durbanville, het ’n driekuns behaal toe sy vanjaar vir die derde jaar goud behaal het in die nasionale Global Creative Awards-kompetisie en is onlangs ook as die landwye “Creative Cutter of the Year” in…
-
Bejaardes bring troos en hoop aan kinders
In 1994, toe Ronel de Jager die beheeraanklaer by die Parow-streekhof was, het sy ’n hartverskeurende patroon begin raaksien – kinders wat as getuies hof toe kom, kom dikwels honger en dors.
-
‘Prostitute’ ontbloot hulle glo aan kinders in Bellville
Leerders en ouers van skole in die Oakdale-omgewing, veral Sidneystraat, word die afgelope ruk glo onderwerp aan beweerde sekswerkers wat hulself op straat onbetaamlik ontbloot.
-
Man glo voor sy ouers se huis in Monte Vista geskiet
Die Wes-Kaapse polisie het bevestig dat hy die moord op ’n 49-jarige man in Monte Vista verlede Vrydag 22 November ondersoek.
-
Geleentheid vir 16 Dae van Aktivisme in Kuilsrivier deur polisie, ander rolspelers gehou
Die Kuilsrivier-polisie het verlede Woensdag (20 November) in samewerking met verskeie rolspelers ’n geleentheid in die aanloop tot die jaarlikse 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders by die AGS-aftreeoord in Kuilsrivier (AFM Car










