Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Pa en dogter na 57 jaar herenig
Vir 57 Kersfeeste het ’n vrou van Blue Downs gewonder of haar pa nog lewe en waar hy is, nadat sy op tweejarige ouderdom deur haar ma van hom weggeneem is.
-
‘Bakgat’ skenk beskuit aan MES
Radio Sonder Grense (RSG) en Virseker-versekering het onlangs hul “Bakgat”-beskuitkompetisie afgesluit, wat ’n onverwagse, kragtige daad van vrygewigheid geword het en gemeenskappe oor Suid-Afrika heen bevoordeel het, insluitend Mould Empower Serve (
-
Inwoners van Rustdal keelvol
Inwoners van Rustdal, veral diegene wat naby Blackheath-stasie woon, is keelvol vir die wetteloosheid wat daar heers, veral op ’n Vrydag.
-
Kersboom- en liedere verlig Welgemoed
Samesang, Kersliggies en gee-geesdrif het Donderdagaand 5 Desember die atmosfeer gevul toe Welgemoed amptelik sy kersboom in Diazstraat vir die feestyd verlig het.
-
Laerskool The Valley se kombuis nou groter
Die projek om ’n groter kombuis te bou waaruit ’n plaasskool buite Durbanville sowat 200 klein magies met twee etes per skooldag voorsien, het vlerke gekry.
-
Die Stad Kaapstad verwys ondersoek oor onwettige afsaag van wildevyeboom na wetstoepassers
Die Stad Kaapstad het verlede Woensdag bevestig dat die ondersoek na die onwettige afsaag van ’n wildevyeboom se takke in Mopanistraat, Plattekloof, afgehandel is.
-
Babst (85) slaag musiekeksamen
Met bewonderbare wind in sy seile op die ouderdom van 85 jaar is Carl Babst ’n plaaslike held vir musiekliefhebbers nadat hy 92% met sy blaasinstrumente in ’n onlangse musiekeksamen behaal het.
-
Cook for a cause this festive season
The Paarl School Development Foundation is thrilled to introduce their digital recipe book, Summer Plates, Happy Hearts – Recipes That Give Back. This vibrant collection includes over 40 summer-inspired recipes from the students and groups at Paarl S
-
Massive fire ravages bakery in Epping
A major fire broke out in Bofors Circle, Epping Industria 2, late on Thursday 5 December, causing significant damage to a bakery and nearby structures.
-
Electricity interruption in Thornton
The City of Cape Town has announced there will be an interruption to the electricity supply to Thornton in Cedar Ave, Kareeboom Ave, Plane Ave, Manatoka Ave, Poplar Ave, Hawthorne Crescent, Watsonia Crescent and vicinity on Thursday 12 December from








