Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
KYK | Plattekloof TikTok-bekende Christiaan van der Merwe (34) in hof op aanklagte van aanranding
´n Bekende TikToker en sake-eienaar van Plattekloof het Dinsdag 21 Januarie in die Bellville-landdroshof verskyn nadat hy glo sy vrou aangerand het.
-
Man van Welgelegen op Kokkedoor
’n Welgelegen-inwoner is een van die talle kandidate wat binnekort aan die splinternuwe aflewering van die gewilde werklikheidsreeks Kokkedoor Vuur & Vlam op kykNET gaan deelneem.
-
GALLERY | Community protest for justice in teacher’s case
Among the joys of matric results and the chaos of the schools opening after the December holidays, social media was abuzz the last couple of weeks with the story of Kelly Manus, a teacher who claims a colleague touched her…
-
Eversdal se skole smelt saam
Dit is amptelik. Die Pre-Primêre Skool Eversdal en die Laerskool Eversdal het hul kragte saamgesnoer en die nuwe skooljaar ingelui as een organisasie met een hoofdoel: “Om die gemeenskap te versterk.”.
-
Liggaam gevind in Drostdypark
Die Kuilsrivier-polisie is besig met ’n ondersoek na die dood van ’n man wie se liggaam op Saterdag 18 Januarie naby die kanaal in Drostdypark gevind is.
-
Skool spring van 65% slaagsyfer tot 90%
Die skoolgemeenskap van die Hoërskool Kleinvlei stap steeds breëbors rond nadat die skool se 2024-matrikulante ’n slaagsyfer van 90% behaal het.
-
Kuyasa MyCiTi station restored
Cape Town Mayor Geordin Hill-Lewis and Mayco member for urban mobility Rob Quintas visited the Kuyasa MyCiTi Station in Khayelitsha to inspect the repair and upgrade work at this MyCiTi Station after it was previously completely stripped and destroye
-
Cape Town Carnival promises jaw-dropping moments with “WowZA!”
The Cape Town Carnival celebrates its 15th anniversary with the theme “WowZA!” highlighting South Africa’s vibrant culture and unity.
-
City responds to vehicle landing in a Parow trench
Following a freak accident in Gladstone Street, Churchill Estate in Parow two weekends ago, in which a private vehicle drove into an open repair trench, with half of the vehicle nearly inside the hole and its rear exposed, the City…
-
MES: ‘Eis skenkings terug van belasting’
Soos die belastingseisoen nader kom, doen Mould Empower Serve (MES) ’n beroep op die gemeenskap en vrygewige skenkers om ’n blywende verandering in die samelewing te maak.









