Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Organisasies sonder winsbejag, Suid-Afrika se onbesonge helde
Organisasies sonder winsbejag (non-profit organisations of NPO) speel ’n noodsaaklike rol in die bevordering van voorspoedige gemeenskappe. Daarom het Solidariteit Helpende Hand verlede Woensdag 27 Februarie aan dié onbesonge helde op Wêreld-NPO-dag
-
Tom Liebenberg (43) voltooi 613 optrekke
Die meeste mense sweet al by die blote gedagte om tientalle optrekke te doen. Maar vir bewusmaking het die 43-jarige Tom Liebenberg altesaam 613 optrek-en-vollyfspronge binne 60 minute voltooi.
-
Werk aan Bonteheuwel se paaie begin eersdaags
’n Kontrak ter waarde van meer as R80 miljoen is jare reeds beskikbaar, maar weens verskeie redes kon die werk net nooit aan die gang kom nie, met inwoners wat sukkel weens die gesloer.
-
Organisasies ontvang skenkings van HOOP
Sedert sy ontstaan in 2018 het HOOP, die welsynsprojek van Bok Radio, gegroei van ’n klein inisiatief tot ’n stewige en onmiskenbare steunpilaar in die gemeenskap.
-
Parkering in park met toestemming
Spruitpark, ’n relatief groot openbare park aangrensend aan die Laerskool Mikro, mag per geleentheid as bykomende parkeerruimte ingespan word, het die Stad Kaapstad se departement van ontspanning en parke bevestig.
-
Beampte praat oor Openbare Orde-eenheid se Faure-basis
’n Beampte by die polisie se openbare orde-eenheid sê hy voel hy kan elke dag siek wees, sodat hy nie hoef werk toe te gaan nie.
-
Tygervallei-biblioteek groet senior bibliotekaresse Annamarie ná 24 jaar
Die Tygervallei-biblioteek het einde Februarie van sy senior bibliotekaresse, Annamarie Mostert (60), afskeid geneem met haar vroeë aftrede ná 24 jaar van woeker tussen die boekrakke.
-
NGO Molo Songololo needs funds to remain afloat
Children’s rights organisation Molo Songololo has been promoting the protection and rights of children for the past 46 years.
-
New astro turf draws big crowd
The Bellville Hockey Club made history on Saturday 22 February as a record-breaking crowd celebrated the long-awaited unveiling of the club’s brand new astro turf.
-
Vier verdagtes vlug van die toneel na ‘n gewapende roof by ‘n winkel in Stellenberg
Vier gewapende mans het Sondag 2 Maart omstreeks 16:05 by die Kwikspar in Haarlem-weg, Stellenberg ingestorm en die personeel met drie wapens gedreig.










