Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
KYK | Hoe Betsy die brandweerwa ‘n tweede kans op lewe bring
Robin (32) en Jolandie Lewis (31), ’n egpaar oorspronklik van Nelspruit, het verlede week uit Bellville vertrek op hul 10 jaar lange ekspedisie om lewens te red oor 64 lande heen – van Suid-Afrika tot in Viëtnam.
-
Boekdonasie skep nuwe wêrelde vir Kraaifontein-lesers
In ’n jaarlikse inisiatief wat daarop gemik is om ’n liefde vir lees in die gemeenskap te kweek, het Rhynhardt Bresler, wyksraadslid, die afgelope Vrydag leesboeke ter waarde van R20?000 aan die Kraaifontein-biblioteek oorhandig.
-
SPCA inspectors attacked while rescuing dogs in Delft
Two people were arrested in Delft after assaulting SPCA inspectors and law enforcement officers trying to rescue dogs living in cruel conditions.
-
Welgelegen woman scammed in WhatsApp pyramid scheme: Loses over R2 000
A Welgelegen woman lost over R2 000 in October as she was intrigued by quick-return investments after being invited to join a new WhatsApp Community group called R17 Ventures.
-
Digital marketing company’s reputation harmed as WhatsApp scammers impersonate legitimate businesses
Following a scam alert from Bellville police about a Welgelegen woman who was scammed on a WhatsApp community group, the TygerBurger has since learned that these scammers impersonate legitimate businesses, in this case R17 Ventures AG.
-
Mitchells Plain CPF hosts anti-gang dialogue to confront rising violence
With gang flare-ups and recent killings intensifying in the Mitchells Plain area, the Mitchells Plain Community Policing Forum (CPF) hosted an anti-gangsterism dialogue to find a community-driven solution to combatting the social ills.
-
Inwoners woedend vir Stad Kaapstad nadat opsigter blyplek kwyt is
Die gemeenskap van Ravensmead is die josie in nadat ’n legendariese figuur onlangs deur die Stad Kaapstad uit sy blyplek geskop is.
-
Kanker: ‘Jy kán oorwin’
Daar was nie ’n droë oog in die vertrek nie toe kankeroorlewendes en dié wat met kanker saamleef of geliefdes aan die siekte afgestaan het Saterdagoggend hul lief en leed in deernis met mekaar gedeel het.
-
Kinders vermaak by vlieërfees
Kinders het die wonder van die jaarlikse Internasionale Vlieërfees so te sê in hul agterplaas ervaar.
-
Bothasig-inwoners weer sonder krag
Inwoners van Bothasig is die afgelope naweek weer gedwing om sonder krag klaar te kom, nadat nóg kabels daar gevandaliseer is.










