Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Mia behaal driekuns met haarstilering
Mia Crous (30), veelbekroonde haarstilis van Durbanville, het ’n driekuns behaal toe sy vanjaar vir die derde jaar goud behaal het in die nasionale Global Creative Awards-kompetisie en is onlangs ook as die landwye “Creative Cutter of the Year” in…
-
Bejaardes bring troos en hoop aan kinders
In 1994, toe Ronel de Jager die beheeraanklaer by die Parow-streekhof was, het sy ’n hartverskeurende patroon begin raaksien – kinders wat as getuies hof toe kom, kom dikwels honger en dors.
-
‘Prostitute’ ontbloot hulle glo aan kinders in Bellville
Leerders en ouers van skole in die Oakdale-omgewing, veral Sidneystraat, word die afgelope ruk glo onderwerp aan beweerde sekswerkers wat hulself op straat onbetaamlik ontbloot.
-
Man glo voor sy ouers se huis in Monte Vista geskiet
Die Wes-Kaapse polisie het bevestig dat hy die moord op ’n 49-jarige man in Monte Vista verlede Vrydag 22 November ondersoek.
-
Geleentheid vir 16 Dae van Aktivisme in Kuilsrivier deur polisie, ander rolspelers gehou
Die Kuilsrivier-polisie het verlede Woensdag (20 November) in samewerking met verskeie rolspelers ’n geleentheid in die aanloop tot die jaarlikse 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders by die AGS-aftreeoord in Kuilsrivier (AFM Car
-
Fresh Prince of Belhar wen kat van die jaar
“’n Kat kan ook na ’n koning kyk,” lui die gesegde, maar dié kat gedoop Fresh Prince of Belhar is vanjaar as een van die Wes-Kaap se topkatte gekroon, danksy ’n spesiale band met sy beste maat, Marcus Leach.
-
Houtwerk sy passie al skort vingers
In die video op ’n gemeenskapsgroep wys Clive Gordon (59) van Kalkfontein sy handgemaakte stoof met oond en ’n mikrogolfoond uit hout – mooi helderpienk geverf.
-
VRCID vier jaar van vooruitgang
Die Voortrekkerweg-korridorverbeteringsdistrik (VRCID) het nóg ’n jaar van vooruitgang en samewerking gevier by sy jaarvergadering op Dinsdag 19 November by die New National Hotel in Parow.
-
Scottsville seniors besoek Parlement
’n Groep senior burgers van die Bethel Tabernacle Volle Evangelie-kerk in Scottsville het vandeesweek ’n onvergeetlike besoek aan die Suid-Afrikaanse parlement in die Kaapse middestad meegemaak.
-









