Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Bouwerk by nuwe ontwikkeling naby Fountain Village gestaak
Dit is reeds vier weke sedert kontrakteurs moes begin werk aan ’n nuwe ontwikkeling naby Fountain Village, maar hulle word deur die gemeenskap verhoed om te begin weens onbeantwoorde vrae.
-
‘Bom’ glo in Parow se sakekern gevind
´n Verdagte voorwerp wat soos ’n bom gelyk het, het die afgelope naweek paniek gesaai onder inwoners van Parow.
-
Kewtown-egpaar Sheila en Kenneth Cheemee vier 50ste huweliksherdenking
Die Kewtown-egpaar Sheila en Kenneth Cheemee het ’n mylpaal bereik wat nie sommer vir enigeen beskore is nie.
-
Senior (61) in Bellville-Suid doodgeskiet
’n Man (61) is Woensdagnag 5 Februarie in Bellville-Suid doodgeskiet.
-
Dubbele moord by begrafnis: Oorledene se pa doodgeskiet, aanvaller doodgeslaan
’n Pa is in wat vermoedelik ’n bendeverwante skietery is, Saterdag 8 Februarie by sy seun se begrafnis doodgeskiet. Die seun is ook onlangs vermoor.
-
Een beseer in botsing op Giel Basson-rylaan, Bosmansdamweg
’n Botsing op die hoek van Giel Basson-rylaan en Bosmansdamweg het Vrydagmiddag tot druk verkeer gelei.
-
Bellville-biblioteek se dienste wéér tydelik beperk
Dienste by die Bellville-biblioteek sal beperk wees vanaf Maandag 3 Februarie tot Maandag 3 Maart, terwyl dringende ventilasieprobleme getakel word.
-
Western Cape police seize over R250,000 in illicit tobacco products during Bellville CBD raid
In a fight against waves of counterfeit goods posing a huge health risk to local communities, Western Cape police cracked down on an illegal operation housing illicit tobacco products, estimated at more than R250 000, in Bellville CBD yesterday (Wednesday…
-
Polisie lê beslag op R120 000 se tik
Die Wes-Kaapse polisie het verlede week op tik ter waarde van R120?000 beslag gelê.
-
Soneike High School’s Wade among top 40 matriculants
Soneike High School’s top matriculant of 2024, Wade Hamit, from Highbury, was named one of the top 40 candidates in the province at the Western Cape Education Department’s Matric Awards last Thursday at Leeuwenhof.










