Die atlete van Stellenberg juig nadat hul skool as die wenner van die atletiekbeker aangekonding is. FOTO Carina Roux


Die MTBS-atletiekbyeenkoms het die afgelope 30 jaar groot opwinding meegebring met atlete wat poog (en daarin slaag) om rekords te breek en nuwes op te stel, en vanjaar was geen uitsondering nie. Atlete van Hoërskool DF Malan, Hoërskool Tygerberg, Hoërskool Bellville en Hoërskool Stellenberg het Maandag 12 Februarie sake op die atletiekbaan uitgespook.

Sunset Muzinga

Die atlete van Stellenberg juig nadat hul skool as die wenner van die atletiekbeker aangekonding is. FOTO Carina Roux

Altesaam sewe rekords het vanjaar gespat en nuwes is opgestel, waarvan Bellville en Tygerberg elk drie, en Stellenberg een, opgestel het. 

KLIEK HIER OM DIE PDF-WEERGAWE AF TE LAAI 

Rekords: 

  • Cleo Opperman (Bellville) het die 3000m vir meisies o.14 binne 11:12:3 voltooi en die vorige rekord van 13:31:2 verbeter. 
  • Brandon Leigh Bothma (Bellville) het die 400m hekkies vir seuns o.19 binne 54.27 voltooi en die ou rekord van 54.90 verbeter.
  • Ian Horstmann (Tygerberg) het die 100m vir seuns o.15 rekord van 11.40 verbeter toe hy dit binne 11.17 gehardloop het.
  • Bellville A hou die nuwe rekord vir meisies o.14 aflos in 52.60,  nadat hulle die ou rekord van 54.90 verbeter het. 
  • In die aflos vir seuns o.15 het Tygerberg A koning gekraai en die ou rekord van 46.22 verbeter na 46.05. 
  • Stellenberg A het die aflos vir seuns o.17 met ‘n tyd van 43.95 voltooi en sodoende die ou rekord van 44.32 verbeter.
  • Sunset Muzinga van Tygerberg hou die nuwe rekord vir driesprong (10,44m) toe sy die ou rekord van 10,38m verbeter het. 

Stellenberg het vroegdag reeds voorgeloop en is met 1 324 punte as die wenners van die atletiek aangekondig.

Nina Rose het tweede gekom in die 400?m-item vir m

Nina Rose het tweede gekom in die 400?m-item vir meisies o.19. FOTO: Carina Roux
Jesse Nel het die meisies o.14 800m gewen. FOTO

Jesse Nel het die meisies o.14 800m gewen. FOTO: Carina Roux
Emma Esterhuizen het die meisies o.15 gewigstoot g

Emma Esterhuizen het die meisies o.15 gewigstoot gewen met 12.16m FOTO: Carina Roux
Juan Burger van DF Malan het derde gekom en Sebast

Juan Burger van DF Malan het derde gekom en Sebastian Kleynhans van Stellenberg tweede in hierdie hekkies-item. FOTO: Carina Roux
Minentle Jackson was derdie in meisies o.15 vir ve

Minentle Jackson was derdie in meisies o.15 vir verspring. FOTO: Carina Roux
Migael Joubert wen die gewigstoot seuns o.17 FOT

Migael Joubert wen die gewigstoot seuns o.17 FOTO: Carina Roux
Zanri Potgieter was derde in hoogspring meisies o.

Zanri Potgieter was derde in hoogspring meisies o.19. FOTO: Carina Roux
Juvan Burden (Stellenberg) wen met afstand van 46.

Juvan Burden (Stellenberg) wen met afstand van 46.87m tydens die diskus seuns o.17. FOTO: Carina Roux
Ondersteuners tydens die byeenkoms. FOTO: Carina

Ondersteuners tydens die byeenkoms. FOTO: Carina Roux
Die laaste oorgee tydens die aflositem vir seuns o

Die laaste oorgee tydens die aflositem vir seuns o.15. FOTO: Carina Roux
Catrien Burger (links) het die meisies o.17 800m g

Catrien Burger (links) het die meisies o.17 800m gewen en Zani Venter is tweede. FOTO: Nielen de Klerk
Logan Tredoux het eerste gekom in hoogspring vir s

Logan Tredoux het eerste gekom in hoogspring vir seuns o.15. FOTO: Nielen de Klerk
Stellenberg-ondersteuners. FOTO: Nielen de Klerk

Stellenberg-ondersteuners. FOTO: Nielen de Klerk
Dané Pienaar, atletiekkaptein, stap met een van di

Dané Pienaar, atletiekkaptein, stap met een van die skool se bekers. FOTO: Nielen de Klerk
Atlete en dirigente staan reg om die beker te gaan

Atlete en dirigente staan reg om die beker te gaan haal nadat hulle as wenners aangekondig is. FOTO: Nielen de Klerk

Bellville het tweede in die atletiek geëindig met 1 168 punte. 

Abiah Louw het tweede gekom in die meisies o.15-he

Abiah Louw het tweede gekom in die meisies o.15-hekkies FOTO: Nielen de Klerk
Anja Gouws het eerste gekom in die diskus vir meis

Anja Gouws het eerste gekom in die diskus vir meisies o.19. FOTO: Nielen de Klerk
Timecha Valentine tydens die 300?m hekkies vir mei

Timecha Valentine tydens die 300?m hekkies vir meisies o.14, wat sy gewen het. FOTO: Nielen de Klerk
Met die laaste draai van die meisies o.19-aflos wa

Met die laaste draai van die meisies o.19-aflos was dit ’n naelskraap-oomblik tussen Stellenberg en Bellville. Stellenberg A wen en Bellville A was tweede. FOTO: Carina Roux
Riaan Kuyk tydens die diskus vir seuns o.15, wat h

Riaan Kuyk tydens die diskus vir seuns o.15, wat hy gewen het. FOTO: Carina Roux
Lemae Sobey wen die verspring meisies o.15. FOT

Lemae Sobey wen die verspring meisies o.15. FOTO: Carina Roux
Marko Stolsie wen die gewigstoot seuns o.19. FOT

Marko Stolsie wen die gewigstoot seuns o.19. FOTO: Carina Roux
Brandon-Leigh Bothma het die 28 jaar-oue rekord in

Brandon-Leigh Bothma het die 28 jaar-oue rekord in die 400m vir seuns o.19-hekkies gewen, wat in 1996 opgestel is. Hy het ook die trofee vir beste prestasie in drie items (seuns) en beste seuns prestasie (890 ASA punte) gewen. FOTO: Carina Roux
Luandri Engelbrecht het die meisies o.17 400m-hekk

Luandri Engelbrecht het die meisies o.17 400m-hekkies gewen. FOTO: Carina Roux

Tygerberg was derde met 968 punte.

Die o.15-seuns staan reg vir wegspring in die 100?

Die o.15-seuns staan reg vir wegspring in die 100?m. FOTO: Nielen de Klerk
Thurlow Esau (regs) por sy skool se atlete aan.

Thurlow Esau (regs) por sy skool se atlete aan. FOTO: Nielen de Klerk
Ketsia Nzihou Ngoma het vierde gekom in diskusgooi

Ketsia Nzihou Ngoma het vierde gekom in diskusgooi vir meisies o.19. FOTO: Nielen de Klerk
Damian Britz was eerste en Luke Martin tweede in d

Damian Britz was eerste en Luke Martin tweede in die 800?m vir seuns o.19. FOTO: Nielen de Klerk
Alonzo Williams was eerste in die 300?m hekkies-it

Alonzo Williams was eerste in die 300?m hekkies-item vir seuns o.15. FOTO: Nielen de Klerk
Zaheer Alie seil oor die lat in die o.15-hoogsprin

Zaheer Alie seil oor die lat in die o.15-hoogspring. FOTO: Nielen de Klerk
Die finale oorgee in die o.17-aflos. FOTO: Cari

Die finale oorgee in die o.17-aflos. FOTO: Carina Roux
Luke Martin het die o.19-seuns se 400m-naelloop ge

Luke Martin het die o.19-seuns se 400m-naelloop gewen. FOTO: Carina Roux
Kelsey Sampson het tweede gekom in die verspring v

Kelsey Sampson het tweede gekom in die verspring vir meisies o.15. FOTO: Carina Roux
Wayde Samuels wen die seuns o.19 100m. FOTO: Ca

Wayde Samuels wen die seuns o.19 100m. FOTO: Carina Roux
Kelsey Sampson (Tygerberg), Lemae Sobey (Bellville

Kelsey Sampson (Tygerberg), Lemae Sobey (Bellville) en Bea van den Berg (Stellenberg) in die volgorde wat hul was in die 100m meisies o.15 FOTO: Carina Roux

DF Malan het 828 punte aangteken.

Die wenner van die 800?m vir meisies o.15 was Step

Die wenner van die 800?m vir meisies o.15 was Stephanie Minnaar van DF Malan met Shunay McCarthy van Hoërskool Tygerberg in die tweede- en Cleo Marthinus van Bellville in die derdeplek. FOTO: Carina Roux
Logan von Wielligh wen die hoogspring vir seuns o.

Logan von Wielligh wen die hoogspring vir seuns o.19. FOTO: Carina Roux
Juan Burger van die Hoërskool DF Malan (derde plek

Juan Burger van die Hoërskool DF Malan (derde plek) en Sebastian Kleynhans van die Hoërskool Stellenberg (tweede plek) is kop aan kop in die 100?m hekkies vir seuns o.14. FOTO: Carina Roux
Tristan Lachlan tydens die diskusgooi vir seuns o.

Tristan Lachlan tydens die diskusgooi vir seuns o.17. FOTO: Carina Roux
Mieka Vermeulen wen die 400?m-item vir meisies o.1

Mieka Vermeulen wen die 400?m-item vir meisies o.14. FOTO: Carina Roux
Karla Willemse in die spiesgooi vir meisies o.15.

Karla Willemse in die spiesgooi vir meisies o.15. FOTO: Nielen de Klerk
Megan Scholtz was eerste in die 800?m vir meisies

Megan Scholtz was eerste in die 800?m vir meisies o.19. FOTO: Nielen de Klerk
Pejyt Oosthuizen seil oor die lat in die hoogsprin

Pejyt Oosthuizen seil oor die lat in die hoogspring vir seuns o.15. FOTO: Nielen de Klerk
Atlete van DF Malan juig soos hulle ander atlete a

Atlete van DF Malan juig soos hulle ander atlete aanspoor tydens die atletiekbyeenkoms. FOTO: Nielen de Klerk

KLIEK HIER OM DIE PDF-WEERGAWE AF TE LAAI 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article