Laerskool Bastion se prefekte het op 11 November hul waardering vir die skool se werkers op ‘n gepaste getoon.

Tydens Werkerswaarderingsdag is die leiers in groepe verdeel om die werkers te vergesel en hul daaglikse take oor te neem.

Die werkers is gedurende eerste pouse met tee en eetgoed verwelkom, en tydens tweede pouse met ‘n heerlike worsbraai verras.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article