KYK | Mense plunder vragmotor in Kaap wat weens stormweer vassit




Die polisie in Ravensmead het bevestig dat vragmotors van ñ skyfie-maatskappy vanoggend in die area geplunder is.

Weens die swaar reën het De la Rey-weg oorspoel en het verskeie motors vasgesit. 

“Ons het klagtes ontvang dat gemeenskapslede op die vragmotors toegesak het. Ons beamptes is na die toneel ontplooi,” sê kapt. Odwa Makapula, polisiewoordvoerder.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article